| Datum | Title | Body |
|---|---|---|
| Thu, 02/09/2012 - 17:00 | Lianie May in HARTBEESFONTEIN |
Kom kuier saam met Lianie 9 FEBRUARIE by Tradestuff se Boeredag. |
| Fri, 02/10/2012 - 18:00 | Jay & Lianie May kuier in HOOPSTAD |
Jay & Lianie May kuier 10 FEBRUARIE 2012 vanaf 20:00 saam julle by die HOOPSTAD STADSAAL. Vir meer inligting of besprekings skakel gerus Christa op (053) 444-1900 |
| Thu, 02/16/2012 - 18:00 | Lianie May tree op in CENTURION |
Kom kuier saam by Firkin Centurion op die 16de FEBRUARIE 2012. Meer inligting sal volg |
| Fri, 02/17/2012 - 18:00 | Lianie May & Jay by Silverstar Casino |
Toegang / Entry R130.00 per persoon. Bespreek by Computicket |
| Wed, 02/22/2012 - 17:00 | Lianie May in Port Elizabeth |
Kaartjies @ R60.00 / R80.00 per persoon. |
| Sat, 04/21/2012 - 17:30 | Jay & Lianie May in KRAAIFONTEIN |
jay en Lianie May sing hulle treffers sowel as duette van die nuwe cd. Nog `n vertoning met trots aangebied deur Bakgat Promosies. http://www.bakgatpromosies.co.za Saterdag, 21 April 2012 19:30-22:30 by die Kraaifontein Civic Teatre/Teater. Deur oop vanaf 19:00 |
| Tue, 05/01/2012 - 17:00 | Jay & Lianie May in BLOEMFONTEIN |
Jay & Lianie kuier 1 Mei 2012 in Bloemfontein by die Pick & Pay Amfiteater. Kaartjies by die het beskikbaar. |
| Sat, 05/19/2012 - 17:00 | Jay & Lianie May in PRETORIA |
19 Mei 2012 kuier Jay & Lianie by Pretoria Laerskool Tygerpoort |
| Sat, 05/26/2012 - 17:00 | Jay & Lianie May kuier in Smithfield |
Wanneer: 26 Mei 2012 |
| Sat, 09/08/2012 - 17:00 | Jay & Lianie May kuier in Bethal (Fees) |
Kom kuier saam met Jay & Lianie May 8 September 2012 vanaf 19:00 by Bethal Laerskool. Vir besperekings kontak Marietjie van Niekerk |








